APK (Android Package Kit) files are the raw files of an Android app. Learn how to install netwerk24-alles-op-een-plek.apk file on your phone in 4 Simple Steps:
Yes. We provide some of the safest Apk download mirrors for getting the Netwerk24 apk.
Wat ‘n wonderlike app. Alles wat nuus is, is altyd hier te sien en is betroubaar. Die formaat is maklik om te volg. Tydskrifte en koerante is so maklik om te lees. Op mySubs was dit net makliker met die aflaai opsie, dan hoe jy nie heeltyd op wifi of data te wees nie. Maak epublikasies ook so, asb.
Die nuwe app is 'n totale gemors en dit is duidelik dat die ontwikkelaars dit nie behoorlik deurdink of getoets het nie. As jy nie behoorlike selfoon ontvangs, of wifi het nie, vermy dit soos Covid. Op die ou Mysubs kon die koerante en tydskrifte afgelaai en later gelees word. Hierdie funksie ontbreek hier. Elke keer as jy die Sondagkoerant oopmaak is 100meg weg. En die ondersteuning vanaf Media 24 is soos die vierkantswortel van -1. Dit bestaan nie.
Vandat ek die nuwe app afgelaai het, kon ek nog omtrent geen tydskrif lees nie. Dit neem ongelooflik lank om die ePub af the laai en dit het geen indikasie nie hoe lank dit nog gaan vat om die tydskrifte af te laai nie. Ek mors my geld om vir subs te betaal en die goed werk nie soos voorheen nie. Maak n plan asb.
This app is really mot user friendly. I follow all directions, registered. Downloaded my subs app and still cannot read any magazines or newspapers!
One of the best news apps on the market
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |