Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere is a Reference app by App Developer Studio Cc. Het jy geweet? • Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie. • 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.
APK (Android Package Kit) files are the raw files of an Android app. Learn how to install sasol-natuurlewe-vir-beginners-lite-blitsfeite-foto-s-en-video-s-van-46-suider-afrikaanse-diere.apk file on your phone in 4 Simple Steps:
Yes. We provide some of the safest Apk download mirrors for getting the Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere apk.
1. Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog óf in 'n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.
2. Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.
3. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).
4. Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.
5. Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek.
6. • Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.
7. • Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.
8. • 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.
Apk Mirror 1: : Download APK
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|